Home - Education - Languages - Resolved Question
Wat beteken die woord "poeselig"?
Julle is ok niks fun nie! Amper van my stoel af geval soos ek gelag het. Van hom vergeet!
Stem heeltemal saam Alicia. Kan dalk 'n red in the face oomblik create!
22 mths ago
Best Answer
1. Mollig en sag 2. 'n Speedcop se torch
22 mths ago
Answers -
Dit is 'n suiwer Afrikaanse woord wat in die HAT gevind kan word.
22 mths ago
Sounds to me like it is a little ledlight that a kitty could use like a miners lamp when it's mouse hunting.
22 mths ago
poe´selig, (-e), chubby; |poeseligheid ~heid, chubbiness.
poespas: hodge-podge, jumble. (Bron: Pharos woordeboek) Dan ook wat ek anderdag aangetref het op 'n hollandse webwerf: Is je poes krols? = Is jou kat op hitte.
22 mths ago
Sounds like our esteemed police force.
22 mths ago
LOL..dink nou terug aan Casper De Vries se show :)
22 mths ago
I am teling you now, I will never use that word. A slip of the tongue, and you've had it.
22 mths ago
Answer more Questions in Languages
Browse more Questions in Languages
Vote for more Answers in Languages