Home - Beauty & Fashion - Hair - Open Question
ek is kleurling. my hare het afgebreek. wat kan ek elke dag/aand aansit om dit vinniger te laat groei.
het al bergamot.bayrum,placenta gemeng en aangesmeer, maar help nie.
22 mths ago
-
-19 min left to
answer.
Answers -
all of the above + coconut oil. Gebruik klein bietjie op 'n slag NADAT jy jou hare gewas het, masseer in die kopvel in en kam dan deur die res van jou hare. Eintlik is dit beste om jou hare kort te sny (ek het myne weer by spikey begin) en dan niks op te sit nie, sodat die hare natuurlik gesond kan bly. Bly weg van relaxers, strykers, kleurmiddels ens. Ook sproeie met Silikoon olies doen meer skade as goed want dit maak die hare bros.
22 mths ago
Jy kan nie jou hare vinniger laat groei nie, daai is 'n nonsens storie. Maar jy kan jou hare GESOND laat groei.
22 mths ago
Ja Bianca is reg, jou hare groei net so vinnig en NIKS sal dit vinniger laat groei nie.
22 mths ago
Hare groei teen 'n konstante tempo. jy kan goed drink vir 'n gesonde vel wat vir jou gesonder en sterker hare gee, en hare hou ook nie aan met groei nadat jy dood is nie, aangesien ons nou met veƫverhale besig is. hare en naels word deur jou vel gemaak. Deur daai middels aan te wend sal jy jou hare versterk maar, so lank jy 'straightner' gebruik kan jy maar weet dit gaan oor en oor gebeur. gaan na 'n haarsalon toe vir behandeling wat nie afbrekend is nie. en net so 'n PS. placenta? wtf? kom weg van die 'toordoktors' af, hulle is almal 'n klomp voorgeƫers.
22 mths ago
Ask you Chemist for a good vitamin.......to treat a hair problem you have to consider a healthy diet as well not only to apply to your hair...inside and outside !
22 mths ago
Die beste ding vir gebreekte hare is om dit kort af te sny en dan weer oor te begin. Kyk na jou dieet vir gesonde hare, bv, baie vrugte en groente as ook water. Kry 'n ordentlike sjampoe en conditioner en was en spoel jopu hare deeglik. Vermy krullers en haardroeers en sulke goed vir 'n ruk, as jy dit moet gebruik koop dan 'n hot oil treatment vir jou hare en sit dit aan 2 keer 'n maand op.
22 mths ago
Nothing can make your hair grow faster... But using an oil like Olive or even coconut will stop it from breaking, making it healthier...
22 mths ago
kleurling met gladde hare of nie? Sunsilk damage repair is wonderful and smell nice too
21 mths ago
Hi daar ek gebruik 'n produk met die naam F.A.S.T vir byna twee maande nou ... en dit doen presies wat die produck belowe. Dit laat jou hare groei en Baie vinnig ook. Ek het ook al bergamot essence gebruik en het nie 'n tiende van die results gekry as van die F.A.S.T nie die vervaardiger is Nisim. Google dit bietjie :)
Mens moet jou hare elke dag was met die shampoo en dit condition - as jy dit doen volgens die instruksies sal jy aangenaam verras wees. Dit kos sowat R350 vir die shampoo en conditioner 360ml - Jy kan dit ook by Bjan hair studio aanlyn bestel
21 mths ago
Maseer jou kopvel baie en gooi jou bayrum by jou conditioner in en moenie jou conditioner afspoel nie, dit doen jy natuurlik oor 'n naweek wanneer jy nie werk nie. slaap met dit. Dit sal jou hare vinniger laat groei maar onthou maak nie saak wat jy gebruik nie as jy nie voldoende rus en vitamines kry nie of jou gestel af is en jy stres sal hou hare stadiger groei. Hang ook af op watter medikasie jy is medikasie kan ook die groei belemmer. Sterkte
20 mths ago
Answer more Questions in Hair
Browse more Questions in Hair
Vote for more Answers in Hair