Ancestry24 Careers24 Entertainment Fin24 Food24 Health24 Kalahari.net Mobile News24 Property24 Weather24 Wheels24 Women24 Sport24
Answerit

Resolved Question

wat doen ek as ek dink my kind het harsingskudding opgedoen

geval op agter voel moeg & wil net slaap 40 mths ago

Best Answer

HY MAG NIE SLAAP NIE.....JULLE MOET HOM WAKKER HOU EN DADELIK NA 'N HOSPITAAL NEEM VIR X STRALE. HY MAG NIE SLAAP NIE. GOOI HY OP? Ry vinnig asseblief. Ek bid vir julle. My dogter ook oorgekom...net nie aan die slaap raak nie.

40 mths ago

Answers -

Gaan dadelik dokter of hospitaal toe - mens speel nie met so iets nie. "Better safe than sorry"

40 mths ago

Soos Alicia se, moenie dat hy slaap nie, neem onmiddellik dokter toe!

40 mths ago

Good advice from the AIT users !

40 mths ago

You must act immediately and get your child to the doctor as fast as you can. Please do not allow your child to fall asleep.

40 mths ago

Is die kind naar & kla van hoofpyn? Dis normaal om te wil slaap na so 'n val... Indien nek & hoofpyn, wat soek jy hier? Gaan GP toe..

40 mths ago

Consult a doctor already...

40 mths ago

Hou hom wakker en vat hom dadelik na 'n dokter toe.

40 mths ago

Moenie dink nie raadpleeg jou dokter

40 mths ago

Answer more Questions in General - Health

Browse more Questions in General - Health

Vote for more Answers in General - Health